CHRIS VAN PRETORIA

Beginners blog en kyk of dit werk vir my, wil my rooi papierklip verruil vir enige iets.

2007/3/23

Verkeer tussen Pretoria en Centurion.(weeksdae)

@ 04:17 PM (17 months, 13 days ago)

Kom in die regter baan so gou as moontlik.  Bly regs as jy binne die spoedgrens is, moet nie links gaan vir vinneger karre nie.  Die persone wat links gaan om jou verby te gaan omdat jy te stadig ry (volgens hulle 120kpu te stadig), ry hulself gou-gou vas teen groot vragmotors ens. So bly regs maar moet nie stadiger as die verkeervloei, so effens hoër as 120 ry nie. Sê maar net.

Ek ry die pad 4 keer per dag 5 keer per week.